Die Internasionale Goue Standaard vir Kosmetiese Neuschirurgie
Die Nose Clinic is een van die bekendste sentra van neuschirurgie-deskundigheid ter wêreld. Hierdie webwerf is ontwerp om u te voorsien van al die inligting wat u oor rhinoplastie of neuschirurgie nodig het, en om u te help om ‘n besluit te neem wat ‘n deurslaggewende verskil sal maak nie net aan u voorkoms nie, maar ook aan u selfvertroue.
Die Nose Clinic is die enigste fasiliteit ter wêreld wat volkome aan neuschirurgie gewy is, en die bes toegeruste kliniek op die Afrikakontinent. Hier sal u ware deskundigheid aantref.
![]()
Deursoek die werf
Joernaal
Kosmetiese Chirurgie: Is dit vir ‘Christene’?
Die samelewing hou van kosmetiese chirurgie; al is dit nou net om daarvan in die sogenaamde ‘beroemdes se skindertydskrifte’ te…
October 20, 2011 / Comments Off / Read MoreKosmetiese chirurgie en siekteverlof
Elke werknemer is ingevolge die Wet op Basiese Diensvoorwaardes op ’n aantal dae siekteverlof per jaar geregtig. Maar wat sê…
October 20, 2011 / Comments Off / Read MoreDie Chirurg
Die Ideale Neus
Resultate en Koste.
Rhinoplastie
Die Kliniek.
Akkommodasie
The Nose Clinic
Fort Rock Estate
Lynwoodweg Oos,
Die Wilgers, Pretoria.
Suid Afrika
T: +27 (12) 807 1147
F:+27 (12) 807 1160
Kontak ons hier