Home » Archives by category » Kosmetiese Chirurgie
Kosmetiese Chirurgie: Is dit vir ‘Christene’?
Die samelewing hou van kosmetiese chirurgie; al is dit nou net om daarvan in die sogenaamde ‘beroemdes se skindertydskrifte’ te lees. Stories wissel van die spekulatiewe ‘wie het wat gedoen?’ tot stories oor die gewone ‘verdagtes’: “Het sy neus regtig ingesak?” Verslae toon dikwels rewolusionêre nuwe mediese deurbrake en die enkele ‘kosmetiese ramp’. Lelike eendjie [...]
Kosmetiese chirurgie en siekteverlof
Elke werknemer is ingevolge die Wet op Basiese Diensvoorwaardes op ’n aantal dae siekteverlof per jaar geregtig. Maar wat sê die wet presies oor dié verlof en mag dit vir kosmetiese chirurgie gebruik word? PAUL MARDON werp meer lig op dié kwessie. Ingevolge artikel 22 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet No. 75 [...]
