Home » Diagnose
Diagnose

Rhinoplastie Diagnose
Die Nose Clinic bied 30 jaar van gespesialiseerde deskundigheid, tegniese kennis en ervaring – al die elemente wat nodig is om ‘n volkome professionele diagnose te verseker.
U 7 punt-kontrolelys om ‘n noukeurige diagnose te verseker
- Wees bereid om tyd en energie daaraan te bestee om die regte chirurg te vind. Die resultate van neuschirurgie duur ‘n leeftyd.
- Maak seker dat u chirurg u probleme, u behoeftes en u verwagtinge verstaan.
- Maak seker dat u met die diagnose en die aanbevelings tevrede is.
- Indien u enigsins onseker is, bekom ‘n tweede opinie.
- Stel vas of u neusprobleem ‘n tweeledige oplossing noodsaak.
- Onthou dat funksionele chirurgie die vorm van u neus kan affekteer.
- Stel vas of u chirurg oor die estetiese en kosmetiese vermoëns en ervaring asook die mediese deskundigheid wat nodig is, beskik.
