Home » Ideale Neus » Portefeulje
Portefeulje
Voor en na afloop van die chirurgie
Ons glo dat dit van die allergrootste belang is dat ‘n chirurg aan potensiële pasiënte voorbeelde van sy of haar werk moet kan toon. Klik hieronder om verdere foto’s te sien wat geneem is van enkele van die duisende pasiënte aan wie se voorkoms en lewens ons ‘n positiewe verandering kon aanbring. Daar is van elke pasiënt voor en na die prosedure foto’s geneem, en ons bedank die pasiënte wat ingestem het dat hul foto’s gebruik word, graag van harte.
