Home » Rhinoplastie

Rhinoplastie

Rhinoplastie

Feite oor Rhinoplastie

Vir rhinoplastie behoort slegs die beste goed genoeg te wees. Plastiese chirurge is egter nie almal ewe goed opgelei of ewe bedrewe nie. Die inligting wat u hier sal aantref, word as ‘n internasionale maatstaf oor die onderwerp van rhinoplastie of neuschirurgie erken. Gebruik dit asseblief om seker te maak dat u kry wat u verdien!

  • Die neus het 240 anatomiese variante, daarom is neuschirurgie een van die veeleisendste van alle vorme van chirurgie, met ‘n foutmarge van hoogstens 1 mm.
  • Rhinoplastie is ‘n luukse, daarom is u op die bes moontlike resultate geregtig.
  • Die resultaat van rhinoplastie is blywend. ‘n Verandering aan die neus raak die hele gesig.
  • Rhinoplastie is driedimensionele visueel-ruimtelike kuns. U chirurg moet nie alleenlik buitengewoon goed gekwalifiseerd en ervare wees nie, maar ook ‘n kunstenaar.